Christus was te “liberaal”

Read full article | No Comments

Iemand word as “liberaal” beskryf as hy hom nie veel steur aan voorskrifte nie. Dit is iemand wat vry wil wees van die beperkinge van reëls (”libertas” = vryheid).

In hierdie sin sou die Fariseërs en skrifgeleerdes Christus as ‘n liberalis kon beskryf: Iemand wat Hom nie gesteur het aan sekere godsdienstige reëls en voorskrifte nie. Iemand wat ‘n klomp items van hulle sonde-indeks af verwyder het. Christus het bv. die volgende “sondes” begaan of toegelaat dat sy dissipels dit begaan:

Read More

‘n Sondige sondebeskouing

Read full article | No Comments

Sommige mense dink dat dit wonderlik sou wees as die Bybel vir ons ‘n volledige, omvattende sonde-katalogus gegee het. Ons sou dan vinnig kon naslaan of iemand se siening of optrede sonde is of nie. Ons sou in alle situasies presies weet wat reg en verkeerd is, en sodoende ‘n wonderlike gehoorsame lewe kon lei!
Die [...]

Read More

Skrif-Kennis bring Sonde-Kennis

Read full article | No Comments

Die Bybel neem sonde ernstig op, aangesien dit veroorsaak dat ons ongehoorsaam raak aan God se voorskrifte, daardeur werktuie van die Duiwel word en ook van God vervreemd raak. Die gelowige behoort daarom, in die woorde van Ps. 25:2 (Totius-beryming) te smeek: “Leer my, Heer, u regte weë, wys die regte pad my aan; maak [...]

Read More

Sonde – ‘n Outydse begrip?

Read full article | No Comments

Die begrip “sonde” is vir baie mense ‘n outydse begrip wat nie te ernstig opgeneem moet word nie, en waaroor daar nie te veel nagedink moet word nie. Selfs Christene huiwer om iemand se optrede as “sonde” te beskryf, omdat so ‘n beskrywing dikwels as onverdraagsaam, en veroordelend beskryf word. Om van sonde te praat, [...]

Read More