Read full article |
Wanneer ons kritiek as “veroordeling” bestempel, moet ons seker maak dat ons die verskil tussen “veroordeel” (oordeel) en “beoordeel” goed begryp. Die volgende teksverse gee ‘n goeie indruk van wat met “veroordeling” bedoel word:
Mat. 7:1-5 (Luk. 6:41, 42): “Moenie oordeel nie, sodat julle nie geoordeel word nie. Want met die oordeel waarmee julle oordeel, sal [...]
Read More
Read full article |
Wanneer mense sterk verskil oor ‘n saak, is daar gewoonlik twee debatte gelyktydig aan die gang: Die debat oor die saak as sodanig (bv. homoseksualisme, satanisme, persvryheid), én ‘n debat oor mense se reg om kritiek te lewer. In hierdie tweede debat gebruik Christene twee woorde gereeld, nl. “oordeel” en “veroordeel”.
Read More
Read full article |
Uit verskeie Skrifgedeeltes het ons gesien dat die uitdrukking “Wie is jy om met klippe te gooi?” (wat berus op Joh. 8:7), nie gebruik kan word om vir iemand te sê dat hy nie die reg het om ander se woorde en dade te beoordeel nie.
Read More
Read full article |
Na aanleiding van die kritiek op Deon Maas se artikel in Rapport oor satanisme, skryf ‘n persoon (Beeld, 17/11/2007): “En meeste van alles, hou op om ander mense te oordeel, want laas wat ek gekyk het, was God die enigste een wat die reg gehad het om dit te doen” (Rom. 2:1-3?).
Read More