Archive for December, 2008
Maak seker van woorde se betekenis
Wanneer mense sterk verskil oor ‘n saak, is daar gewoonlik twee debatte gelyktydig aan die gang: Die debat oor die saak as sodanig (bv. homoseksualisme, satanisme, persvryheid), én ‘n debat oor mense se reg om kritiek te lewer. In hierdie tweede debat gebruik Christene twee woorde gereeld, nl. “oordeel” en “veroordeel”.