Archive for October, 2008

 

Wat sê die res van die bybel?

Read full article | 1 Comment

Na aanleiding van die kritiek op Deon Maas se artikel in Rapport oor satanisme, skryf ‘n persoon (Beeld, 17/11/2007): “En meeste van alles, hou op om ander mense te oordeel, want laas wat ek gekyk het, was God die enigste een wat die reg gehad het om dit te doen” (Rom. 2:1-3?).

Read More

Weerstaan die mond-snoerders!

Read full article | No Comments

Die uitdrukking “Wie is jy om met klippe te gooi?” is ‘n baie algemene manier om iemand se kritiek te beantwoord, veral omdat dit so ‘n effektiewe mond-snoerder is. Dit is ‘n baie goeie tegniek om te gebruik, veral om twee redes…

Read More

Bybelverse is soms gevaarlik

Read full article | Comments Off

Daar is heelwat verse in die Bybel wat in Afrikaans as spreekwoorde gebruik word, soos byvoorbeeld: “Haal eers die balk uit jou eie oog!” (vgl. Mat. 7:3). ‘n Vers wat dikwels gebruik word, is Johannes 8:7(b): “Laat dié een van julle wat sonder sonde is die eerste klip op haar gooi.”…

Read More

Kritiese Christenskap

Read full article | No Comments

Ek is Tienie vd Walt, ‘n afgetreede snr. lektor in Filosofie, vroeër ‘n predikant. Hierdie artikels is meestal in ‘n rubriek in Vaalweekblad, streekskoerant van die Vaaldriehoek, gepubliseer. Die titel van hierdie blog (Kritiese Christenskap) gee iets weer van my doel met hierdie artikels.

M.i. is die kern van Christenskap ons liefde vir God en ons naaste (1 Joh. 4:21), en die begeerte om ons ganse lewe in gehoorsaamheid aan Hom te leef (vgl. 1 Kor. 10:31).

Read More