Archive for August, 2008

 

Skrif-Kennis bring Sonde-Kennis

Read full article | No Comments

Die Bybel neem sonde ernstig op, aangesien dit veroorsaak dat ons ongehoorsaam raak aan God se voorskrifte, daardeur werktuie van die Duiwel word en ook van God vervreemd raak. Die gelowige behoort daarom, in die woorde van Ps. 25:2 (Totius-beryming) te smeek: “Leer my, Heer, u regte weĆ«, wys die regte pad my aan; maak [...]

Read More

Sonde – ‘n Outydse begrip?

Read full article | No Comments

Die begrip “sonde” is vir baie mense ‘n outydse begrip wat nie te ernstig opgeneem moet word nie, en waaroor daar nie te veel nagedink moet word nie. Selfs Christene huiwer om iemand se optrede as “sonde” te beskryf, omdat so ‘n beskrywing dikwels as onverdraagsaam, en veroordelend beskryf word. Om van sonde te praat, [...]

Read More