Archive for the ‘ Uncategorized ’ Category

 

Die gesindheid agter veroordeling

Read full article | No Comments

Die meeste van ons het al seerkry-ervarings van mense se veroordelende woorde gehad. Veroordeling het al baie gelowiges se wiele pap gemaak. Miskien is ‘n voorbeeld uit my jong dae ‘n goeie illustrasie hiervan.

Read More

Kritiese Christenskap

Read full article | No Comments

Ek is Tienie vd Walt, ‘n afgetreede snr. lektor in Filosofie, vroeër ‘n predikant. Hierdie artikels is meestal in ‘n rubriek in Vaalweekblad, streekskoerant van die Vaaldriehoek, gepubliseer. Die titel van hierdie blog (Kritiese Christenskap) gee iets weer van my doel met hierdie artikels.

M.i. is die kern van Christenskap ons liefde vir God en ons naaste (1 Joh. 4:21), en die begeerte om ons ganse lewe in gehoorsaamheid aan Hom te leef (vgl. 1 Kor. 10:31).

Read More