Beoordeling is verwerp en aanvaar

Read full article | No Comments

Wie veroordeel, lewer kritiek wat voortvloei uit veragting vir ander, en ‘n oorskatting van homself/ haarself. Beoordeling is egter kritiek wat nie gemik is teen die sondaar nie, maar teen die sonde, omdat dit kom uit ‘n hart wat omgee.

Read More

Veroordeel: Minag ander, oorskat self

Read full article | No Comments

Veroordelende woorde kom gewoonlik uit ‘n liefdelose hart. ‘n Liefdelose hart bepaal ons siening van onsself en van ander. Liefdeloosheid veroorsaak dat ons ander mense verag…

Read More

Die gesindheid agter veroordeling

Read full article | No Comments

Die meeste van ons het al seerkry-ervarings van mense se veroordelende woorde gehad. Veroordeling het al baie gelowiges se wiele pap gemaak. Miskien is ‘n voorbeeld uit my jong dae ‘n goeie illustrasie hiervan.

Read More

Doen moeite om te verstaan!

Read full article | No Comments

Gedurende hierdie nuwe jaar wat voorlê, mag ons ander se woorde en dade beoordeel, want God gee ons die reg daartoe (vgl. Ef. 5:10). Ons moet ander se sieninge en optredes evalueer, want God beveel ons om dit te doen (vgl. 1 Tes. 5:21; Luk. 12:46, 47). Sonder kritiese beoordeling van alles waarmee ons te doen kry, gaan ons ‘n donker jaar tegemoed.

Read More